Almond Cookies

Almond Cookies

These are lovely cookies with almonds and spices.

Serves 40 cookies
Preparation time 30 minute + 2 hours resting time
Cook time 10 minutes

Ingredients

  • 500 g (890 ml) cake flour
  • 3 ml salt
  • 3 ml ground cloves
  • 10 ml ground cinnamon
  • 5 ml ground ginger
  • 5 ml bicarbonate of soda
  • 300 g (535 ml) sugar
  • 200 g (220 ml) butter, at room temperature
  • 200 g fine almonds
  • 1 large egg
  • 50 ml white wine
  • 20 g flaked almonds


Sieve flour, salt, cloves, cinnamon, ginger and bicarbonate of soda together in a mixing bowl. Add sugar and mix well. Add butter and rub it with your fingertips till it resembles fine breadcrumbs. Add fine almonds and mix well. Beat egg and wine together and add to mixture. Mix till dough forms and place on work surface (with out flour). Knead till well mix. Wrap in cling film and let it rest at room temperature for 2 hours. Heat oven to 200 °C. Line baking trays with baking paper. Roll out dough on floured surface to 3 mm thick. Use a cookie cutter of 7 cm in diameter and press out cookies. Place on baking trays and sprinkle flaked almonds on cookies. Press almonds down on cookies and place in oven. Bake for 10 minutes and cool on cooling rack. Store in a air tight container.

AMANDEL-SOETKOEKIES
Hierdie koekies is heerlik met die amandels en al die speserye.

Genoeg vir 40 koekies
Voorbereidings tyd 30 minute + 2 uur rustyd
Baktyd 10 minute

Bestanddele

  • 500 g (890 ml) koekmeel
  • 3 ml sout
  • 3 ml fyn naeltjies
  • 10 ml fyn kaneel
  • 5 ml fyn gemmer
  • 5 ml koeksoda
  • 300 g (535 ml) suiker
  • 200 g (220 ml) botter, by kamer temperatuur
  • 200 ml fyn amandels
  • 1 groot eier
  • 50 ml witwyn
  • 20 g amandels vlokkies


Sif meel,sout, naeltjies, kaneel, gemmer en koeksoda saam in groot mengbak. Voeg suiker by en meng goed. Voeg botter by en vryf in droë bestanddele tot dit soos broodkrummels lyk. Voeg fyn amandels by en meng goed. Klits eier en wyn saam en voeg by mengsel. Meng goed tot deeg vorm.  Plaas op werksvlak (sonder meel) en knie tot glad. Maak deeg toe met kleefplastiek en laat staan by kamer temperatuur  vir 2 ure. Verhit oond tot 200 °C. Voer bakplate uit met bakpapier. Rol deeg so 3 mm dik uit op meelbestrooide werksvlak. Gebruik ‘n koekiedrukker van 7 cm in deursnee en druk ronde sirkels uit. Plaas koekies op bakplaat en sprinkel amandelvlokkies bo-op elke koekie. Druk amandels effe plat bo-op elke koekie. Plaas in oond en bak vir 10 minute. Haal uit en laat afkoel op afkoelrak. Hou in lugdigte houer.

 

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*