Barbara Joubert vereer Peter Veldsman

Barbara Joubert vereer Peter Veldsman

Ek ken vir Peter Veldsman al van my skooljare af. Toe hy SARIE se kosredakteur geword het, het kos- joernalistiek in ons land verander. Ek het hom altyd bewonder en ek bewonder hom nogsteeds vir al die jare se kennis wat hy oor kos het. Niemand kom naby Peter nie en nou het ek besluit om hierdie ete op 10 Junie 2017 by die Welgemeend in Kaapstad vir hom te hou. Ja ek kook vir Peter Veldsman, maar hy het my so mooi gehelp om die wonderlike 6-gang ete uit my jongste boek, Kostalgie, saam te stel. Al die disse op die spyskaart is Peter se gunsteling disse uit Kostalgie.

 

Barbara Joubert vereer Peter Veldsman
10 Junie 2017
2 Welgemeend Straat, Tuine, Kaapstad

18:00 vir 18:30
R750 per persoon

 

GEBAKTE MURGBENE BEDIEN MET PIETERSIELIE & KAPPERTJIESAAD SLAAI
Camino Africana Pinot Noir

CALDO VERDE MET CHORIZO
 Edgebaston The Berry Box White

RAVIOLI GEVUL MET BEET, FETAKAAS EN PEPERWORTEL MET GEBRANDE BOTTER SALIE-SOUS
 Edgebaston Chardonnay

ROOIWYN KWARTELS MET COCO BONE, SPEK EN PREIE
Edgebaston Syrah

GEVULDE ONTBEENDE LAMSNEK MET APPELKOOS BLATJANG, PAMPOENKOEKIES & GROENBONE
GS Cabernet Sauvignon

MUSKADEL PERE, KANEEL ROOMYS, FRANSE SJOKOLADE MOUSSE & KOFFIE MACARON
Axe Hill Vintage Port 2008

Ook ‘n baie groot dankie aan David Finlayson van Edgebaston vir die wonderlike wyne vir die aand. ‘n Groot dankie ook aan Axe Hill en GS wines vir die wonderlike wyne vir die spesiale aand.

Ek hoop dat alle Peter Veldsman aanhangers hierdie aand saam moet ons sal kom geniet. Bespreek jou plek by: info@barbarajoubert.com 

Barbara

 

 

 

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*