Easy Valentine’s Day Menu

Easy Valentine’s Day Menu

Cook this easy menu for someone special. It might look like a lot of work but trust me its easier than you think.

Starter
Asparagus with soft boiled eggs and parmesan cheese

Main
Homemade pasta with pork meatballs and creamy tomato sauce

Dessert
White chocolate panna cotta

Asparagus with soft boiled eggs and parmesan cheese
Fresh asparagus and poached eggs are a winning combinations, but it’s not always easy to poach a egg. Soft boiled works just as good.

Serves 2
Preparation time 10 minutes
Cook time 10 minutes

Ingredients

  • 340 g fresh green asparagus
  • 2 large eggs
  • 50 g (55 ml) butter
  • 1 clove garlic, finely chopped
  • 15 ml lemon juice
  • salt and freshly grounded black pepper
  • 30 g parmesan cheese shavings

Cut of the hard end bits of the asparagus. Bring a pot of water with a little salt to the boil. Add asparagus and let it simmer for about 3 minutes. Drain and place asparagus in cold water. Keep one side. Place eggs in saucepan and cover with cold water. Cover saucepan with lid and once the water boils remove the lid. Boil for 3 minutes. Take eggs out of boiling water and place in cold water to stop the cooking process. Carefully peel eggs and cut in half. Melt butter, garlic and lemon juice together. Place asparagus on serving plates and season with salt and pepper. Sprinkle parmesan shavings on top and drizzle a little butter over. Place eggs on plate and serve with rest of melted butter.

Homemade pasta with pork meatballs
To make your own pasta seems like a lot of work and you might think I need a pasta machine. Well its not a lot of work and you don’t need a pasta machine.

Homemade pasta – pappardelle
Serves 2
Preparation time 1 hour
Cook time 5 minutes

Ingredients

  • 200 g (360 ml) cake flour
  • 2 large eggs
  • 15 ml olive oil
  • 15 ml cold water

Creamy tomato sauce
Serves 2
Preparation time 5 minutes
Cook time 1 hour 20 minutes

Ingredients

  • 45 ml olive oil
  • 1 small onion, finely chopped
  • 1 clove garlic, finely chopped
  • 1 x 400 g tin chopped tomatoes
  • 100 ml white wine
  • salt and freshly grounded black pepper
  • 125 ml cream

Pork meatballs
Serves 2
Preparation time 15 minutes
Cook time 30 minutes

Ingredients

  • olive oil
  • 6 good quality pork sausages

Serve with
fresh basil
50 g parmesan cheese, finely grated

Homemade pasta Use the dough hook of your electric mixer – if you are going to use a electric mixer. Place flour and eggs in mixing bowl. Mix for about 2 minutes and add the oil and water. Mix till dough forms and let it knead for 10 minutes. If you don’t have a electric mixer you can mix all the ingredients in a mixing bowl with a wooden spoon. Knead the dough with your hands on floured service for 10 minutes. Wrap dough in cling film and let it rest at room temperature for 30 minutes. Divide dough in 4. On a floured surface roll each piece of dough in a long shape. When the dough is rolled out it must be so thin that you can see your hand through the dough. Cut each rolled out piece of dough in 3 cm long strips. Cover with kitchen towel.
Creamy tomato sauce Heat olive oil in sauce pan. Add onion and fry till soft. Add garlic, tomatoes and wine. Season with salt and pepper. Cover with lid and let it simmer for 30 minutes. Remove lid and let it simmer uncovered for 30 minutes. Add cream and let it simmer for 20 minutes till sauce is nice and thick.
Pork meatballs Preheat oven to 180 °C. Drizzle a little olive oil on a baking tray. Squeeze meat out of sausage casings in a mixing bowl. Form small balls and place on baking tray. Place in oven for 30 minutes till golden brown. Bring a big pot of water to boiling point and add a little olive oil. Add pasta and give a gentle stir. Let it simmer for about 4 – 5 minutes and drain in colander. Add pasta and meatballs to tomato sauce. Spoon in serving plates and serve with fresh basil and parmesan cheese.

White chocolate panna cotta
Panna cotta is a light creamy dessert and so easy to make. It just needs time in the fridge to set.

Serves 2
Preparation time 15 minutes
Fridge time 4 hours

Ingredients

  • 8 g gelatin powder
  • 45 ml cold water
  • 90 g (115 ml) sugar
  • 2 ml vanilla essence or powder
  • 50 g white chocolate, broken in blocks
  • 250 ml milk
  • 250 g Greek style yogurt
  • 125 g fresh raspberries
  • icing sugar to dust

Place gelatin in a small bowl. Add cold water and let it set. Pour boiling water in a larger bowl and carefully place the bowl with the gelatin in. Let it stand till gelatin is melted. Place sugar, vanilla, chocolate and milk in a saucepan. Place on a low heat till chocolate is melted. Stir well. Take off heat and add melted gelatin. Mix well and add yogurt.  Use 2 big glasses with the volume of 500 ml each and pour in the mixture. Place in fridge for at least 4 hours till set. Take out of fridge 15 minutes before serving. Decorate with raspberries and dust with a little icing sugar.

MAKLIKE VALENTYNS DAG SPYSKAART
Kook hierdie heerlike ete vir iemand spesiaal. Dit mag na baie werk of selfs moeilik lyk, maar glo my dis makliker as wat jy dink.

Voorgereg
Aspersies met sag gekookte eier en parmasankaas

Hoofgereg
Tuisgemaakte pasta met varkvleis-frikkadelle in ‘n romerige tamatiesous

Nagereg
Witsjokolade panna cotta

Aspersies met sag gekookte eier-en-parmasaankaas
Aspersies saam met ‘n geposjeerde eier is ‘n wen kombinasie, maar om ‘n eier te posjeer is nie altyd maklik nie. ‘n Sag gekookte eier werk net so lekker en is soveel makliker om te maak.

Genoeg vir 2
Voorbereidings tyd 10 minute
Kooktyd 10 minute

Bestanddele

  • 340 g vars groen aspersies
  • 2 groot eiers
  • 50 g (55 ml) botter
  • 1 knoffelhuisie, fyngekap
  • 15 ml suurlemoensap
  • sout en varsgemaalde swartpeper
  • 30 g parmasaankaas skaafsels

Sny die harde punte af van die aspersies. Bring ‘n kastrol met water en ‘n klein bietjie sout tot kookpunt. Voeg aspersies by kookwater en laat prut vir 3 minute. Dreineer in vergietes en plaas aspersies in koue water. Hou eenkant. Plaas eiers in kastrol en bedek met koue water. Maak kastrol toe met deksel en bring water tot kookpunt. Haal deksel af en kook vir 3 minute. Haal uit kookwater en dompel onmiddelik in yswater. Dit stop die kook proses. Verwyder versigtig  die dop en halveer. Smelt botter, knoffel en suurlemoensap saam. Rangskik aspersies op opdienbord en geur met sout en peper. Sprinkel parmasaankaas bo-op en sprinkel klein bietjies van die gesmelte botter oor. Rangskik eiers op bord en sit voor saam met res van gesmelte botter.

 

Tuisgemaakte pasta met varkvleis-frikkadelle in ‘n romerige tamatiesous
Tuisgemaakte pasta is nie so baie werk as wat jy dink nie – jy kan dit selfs sonder ‘n pastamasjien maak.

Tuisgemaakte pasta – pappardelle
Genoeg vir 2
Voorbereidingstyd 1 uur
Kooktyd 5 minute

Bestanddele

  • 200 g (360 ml) koekmeel
  • 2 groot eiers
  • 15 ml olyfolie
  • 15 ml koue water

Romerige tamatiesous
Genoeg vir 2
Voorbereidingstyd 5 miniute
Kooktyd 1 uur 20 minute

Bestanddele

  • 45 ml olyfolie
  • 1 klein ui, fyngekap
  • 1 knoffelhuisie, fyngekap
  • 1 x 400 g blik gekapte tamaties
  • 100 ml witwyn
  • sout en varsgemaalde swartpeper
  • 125 ml room

Varkvleis-frikkadelle
Genoeg vir 2
Voorbereidinstyd 15 minute
Kooktyd 30 minute

Bestanddele

  • olyfolie
  • 6 goeie kwaliteit varkworsies

Sit voor saam met
vars basiliekruid
50 g parmasaankaas, gerasper

Tuigemaakte pasta Gebruik die deeghak van jou elektriesemenger – as jy ‘n elektriese menger het. Plaas meel en eiers in mengbak. Meng vir sowat 2 minute. Voeg olie en water by en meng tot deeg vorm. Laat deeg knie vir 10 minute. As jy nie ‘n elektriese menger het nie, meng al die bestanddele met ‘n houtlepel in ‘n mengbak. Knie deeg op meelbestrooide werksvlak vir 10 minute. Maak deeg toe met kleefplastiek en laat rus vir 30 minute by kamertemperatuur. Verdeel deeg in 4. Rol elke stuk deeg baie dun uit op meelbestrooide werksvlak in langwerpige vorms. Die deeg moet so dun uitgerol word tot jy jou hand deur die deeg kan sien. Sny in 3 cm stroke en maak toe met kombuislap. Romerige tamatiesous Verhit olyfolie in ‘n kastrol. Voeg ui by en braai tot sag en deurskynend. Voeg knoffel, tamaties en wyn by. Geur met sout en peper en maak kastrol toe met deksel. Laat prut vir 30 minute. Haal deksel af en laat oop prut vir nog 30 minute. Voeg room by en laat oop prut vir 20 minute tot sous lekker dik is.
Varkvleis- frikkadelle Sprinkel ‘n klein bietjie olyfolie op ‘n bakplaat. Druk vleis uit omhulsel van worsies in ‘n mengbak. Vorm klein frikkadelle met jou hand en plaas op bakplaat. Plaas in oond en bak vir 30 minute tot goudbruin. Gooi water en ‘n klein bietjie olyfolie in ‘n groot kastrol en bring tot kookpunt. Voeg pasta by en laat kook vir 4 – 5 minute. Dreineer in vergietes en voeg by tamatiesous. Voeg frikkadelle by en meng versigtig deur. Skep in opdienbakke en sit voor saam met vars basiliekruid en parmasaankaas.

Witsjokolade panna cotta
Panna cotta is ‘n lekker ligte romerige nagereg en baie maklik om te maak. Jy het net tyd nodig sodat dit kan stol in die yskas.

Genoeg vir 2
Voorbereidingstyd 15 minute
Yskastyd 4 ure

Bestanddele

  • 8 g gelatien poeier
  • 45 ml koue water
  • 90 g (115 ml) suiker
  • 2 ml vanieljegeursel of poeier
  • 50 g witsjokolade, in blokkies gebreek
  • 250 ml melk
  • 250 g Griekse-styl jogurt
  • 125 g vars frambose
  • versiersuiker om oor te sif


Plaas gelatien in klein bakkie gooi koue water oor. Laat stol. Gooi kookwater in nog ‘n klein bakkie en plaas eerste bakkie in die bakkie met kookwater. Laat gelatien smelt. Sit suiker, vanielje, sjokolade en melk in ‘n kastrol. Plaas op lae hitte en laat smelt. Roer goed en haal af van hitte en voeg gesmelte gelatien by. Meng goed. Voeg jogurt by en meng goed. Gebruik 2 groot glase met die volume van 500 ml elk en gooi mengsel in glase. Plaas in yskas vir 4 ure tot gestol. Haal uit yskas so 15 minute voor jy dit voorsit en versier met frambose. Sif versiersuiker oor en sit voor.

 

 

 

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*