Witlof With a Light Tomato Sauce (V)

Witlof With a Light Tomato Sauce (V)

Witlof is the new vegetable for 2017. What a wonderful product and so versatile. Whether you use it salads or the famous Belgian dish – Witlof au Gratin (Witlof wrapped in Parma ham) start experimenting with this wonderful product. Witlof is available throughout the year at Woolworths, Checkers, Food Lovers Market and quality grocers.

Serves 2

Preparation time 10 minutes

Cooking time 55 minutes

Ingredients

  • 60 ml olive oil
  • 30 ml white wine
  • 15 ml tomato purée
  • 2 ml sugar
  • 1 bay leaf
  • 1 thyme sprig
  • 1 clove of garlic, crushed
  • salt and freshly grounded black pepper
  • 250 ml water
  • 2 witlof
  • 5 ml lemon juice
  • 15 ml chopped parsley


Put oil, wine, purée, sugar, bay leaf, thyme, garlic and water in saucepan. Season with salt and pepper. Bring to boil and cover with lid. Let it simmer for 5 minutes. Place Witlof in sauce and cover with lid. Let it simmer for 45 minutes. Take Witlof out of sauce and add lemon juice. Let it simmer uncovered till a syrupy consistency. Pour over Witlof and sprinkle with chopped parsley.  Serve warm.

WITLOF IN ‘n LIGTE TAMATIESOUS (V)
Witlof is die produk wat jy in 2017 mee moet kook. Dit is ‘n baie veelsydige produk wat jy in jou slaaie of selfs die bekende Belgiese dis – Witlof au Gratin (Witlof toegedraai in Parma ham), kry jou kookpotte reg en begin eksperimenteer in jou kombuis. Witlof is beskikbaar dwarsdeur die jaar by Woolworths, Checkers, Food Lovers Market en kwaliteit groentewinkels.

Genoeg vir 2

Voorbereidingstyd 10 minute

Kooktyd 55 minute

Bestanddele

  • 60 ml olyfolie
  • 30 ml witwyn
  • 15 ml tamatiepuree
  • 2 ml suiker
  • 1 lourierblaar
  • 1 takkie vars tiemie
  • 1 knoffelhuisie, fyngekap
  • sout en varsgemaalde swartpeper
  • 250 ml water
  • 2 Witlof
  • 5 ml suurlemoensap
  • 15 ml fyngekapte pietersielie


Plaas olie, wyn, puree, suiker, lourierblaar, knoffel en water in pan. Geur met sout en peper en bring tot kookpunt. Maak pan toe met deksel en verlaag hitte. Laat prut vir 5 minute. Plaas Witlof in pan en maak toe met deksel. Laat prut vir 45 minute. Haal Witlof uit sous en voeg suurlemoensap by sous. Laat oop prut tot stroperig. Gooi sous oor Witlof en sprinkel gekapter pietersielie oor. Sit warm voor.

 

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*